)

Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium

Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!

Die graad 10-leerders samel al die data in en werk in skofte van soggens 05:00 af tot saans baie laat. Hulle “Lamprojek” vorm ‘n groot gedeelte van hulle Praktiese Assesseringstaak (PAT’S) en leerders moet ‘n stewige geskrewe taak inhandig aan die einde van lamtyd.

Augburgs probeer die veekomponent meer winsgewend maak deur beter genetika te gebruik, beter te voer en waarde toe te voeg deur middel van beter rekordhouding en presisieboerdery. Die graad 10’s moet ook leer hoe om data te verwerk en aanvevelings te maak. Hierdie aanbevelings word tydens begrotingstyd aan Augsburg se plaasbestuurder voorgelê. Die leerders het dus ‘n geleentheid om Augsburg se kleinvee te verbeter.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal