)

You are sponsoring

Landbounuus - Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium

Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!…