ATKV Redenaars. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se redenaars vergeet van staan met “‘n mond vol tande”. Hierdie Wonnies is bekkig, pittig en het die naweek, tydens die ATKV redenaars, gewys hulle kán enige saak beredeneer!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf