)

Atletiek SA’s/ ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer

Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston.

Hulle behaaldie volgende prestasies:

  • Twee x 2de plekke
  • Een x 3de plek
  • Drie x 4de plekke
  • Een x 5de plek
  • Een x 6de plek
  • Twee x 7de plekke
  • Een x 8ste plek
  • Twee x 11de plekke
  • Een x 16de plek

Nege atlete van Hoërskool Jim Fouché het die afgelope skoolvakansie aan die ASA SA’s in Potchefstroom deelgeneem.

Hulle presteer soos volg:

  • Johaney du Toit behaal ‘n 1ste plek en verwerf dus ‘n goue medalje vir hamergooi (dogters o/16).
  • Liané Gerber behaal ‘n 2de plek en verwerf ‘n silwer medalje vir hamergooi (dogters o/18).
  • Sydney Oosthuizen behaal ‘n 3de plek en verwerf ‘n brons medalje in die 200m (dogters o/20). Sydney Oosthuizen kom ook 7de in die 100m (dogters o/20).
  • Danell Oelofse eindig 5de in die 3000m (dogters o/16).
  • Anzelle Lombard behaal ‘n 5de plek vir hamergooi (dogters o/18)
  • Carissa Erasmus eindig 8ste in die 3000m hindernis (dogters o/20)
  • Amoné Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/16) verspring.
  • Zané Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/20) verspring.
ASA SA’s Vlnr: Sydney Oosthuizen, Danell Oelofse, Anzelle Lombard
ASA SA’s Vlnr: Carissa Erasmus, Amoné Verwey, Zané Verwey

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal