)

Inter-Pro Tennis – Ilne Prinsloo van Alies verteenwoordig Oos-Kaap

Inter-Pro Tennis. Ilne Prinsloo van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi in George. Die O/15 span het gespeel teen die Westelike provinsie, Boland, Eden team Rafa en Eden team Federer. Hulle het elke dag 6 wedstryde gespeel: 2 enkels, 2 dubbels en 2 gemengde dubbels.

Baie geluk Ilne! Alies gaan jou tennis toekoms met ‘n valk oog dophou!

Lees meer oor Alies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal