)

Wonderboom Krieket – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Wagpos

Wonderboom Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se eerste span krieket seuns het Saterdag, 16 Oktober, kragte gemeet teen Hoërskool Wagpos van Pretoria se span. Wonderboom se krieket span was op hul stukke en wen Hoërskool Wagpos met 9 paaltjies. Hoërskool Wagpos is almal uitgeboul vir 60 lopies.

Wonderboom se krieket span het die volgende prestasies behaal:

Wonderboom: 61/1

Brandon van Dyk neem 4 paaltjies.

Xander Ludeke neem 3 paaltjies.

Hector Masango slaan 32 lopies – nie uit nie.

Divan Schmahl slaan 19 lopies – nie uit nie.

Baie geluk aan Carlo Schmahl, o.14 kaptein, wat sy eerstespan baggy in ontvangs geneem het.

Gelukwense ook aan Eduan Kritzinger, o.15, wat sy debuut gemaak het vir die Eerste Span.

Carlo Schmahl, O.14 kaptein

Foto’s verskaf

Lees meer oor Wondies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal