)

Hoërskool Die Wilgers Digbundel – graad 11-leerders se eie digbundel

Hoërskool Die Wilgers Digbundel. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria stel met trots bekend hul Afrikaans, graad 11-leerders se eie digbundel. Die pragtige omslag is geverf deur Cara van Niekerk, ook ‘n graad 11-leerder.

Juffrou Marieke Buys, hul vakonderwyser, het ‘n ou Wilgie-tradisie weer in die lewe geroep. Sy noem dat sy self nog ‘n Wilgie-Digbundel van 2009 het, wat me. Nel du Plooy saamgestel het.

Leerders kon oor enige onderwerp hul gedigte skryf. Me. Buys sê dat sy vir die leerders digterlike vryheid gegee het; sonder beperkings kon hulle hulle harte uitskryf.

Hierdie pragstuk is beskikbaar per bestelling by die skool – hswilgers@hswilgers.co.za

Lees meer oor Die Wilgers:

https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers@hswilgers.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal