)

Hoër Jongenskool vier 153 jaar

Mev Hetta Kirsten ontvang die toekenning namens wyle mnr. JD Kirsten

Hoër Jongenskool vier 153 jaar. Met die 153 ste bestaansjaar vieringe van Hoër Jongenskool van Paarl op 13 Augustus, is die Orde van die Blou Baadjie aan wyle mnr. JD Kirsten toegeken en is deur sy vrou Hetta Kirsten ontvang. 
Met die viering van Hoër Jongenskool se 153 jaar, is die Drie Tradisie-borde ingewy ter herinnering aan hom wat as ‘n oudleerling tot en met sy afsterwe op 23 Januarie 2021 die tradisies uitgeleef het.

Meer oor Hoër Jongenskool Paarl:

History/ geskiedenis: The school has a rich history dating back to February 1868 and one that learners, parents and alumni are proud of.

“Die leuse van die  Hoër Jongenskool Paarl is: Tandem Fit Arbor Surculus (Uiteindelik word die twyg ‘n boom). Die klein, tingerige twygplantjie wat die beginjare van die Paarl First Class School in 1868 gekenmerk het, het in ‘n sierlike, groot, bladryke boom ontwikkel wat die trots is van ‘n steeds groeiende gemeenskap van leerlinge, ouers, onderwysers en oud-leerlinge.

The tree that grows in the Paarl is not only a symbol of survival through hard seasons of need and suffering, but especially of beauty, mighty growth and refreshing shade.”

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/paarl/

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal