)

Hoërskool Die Wilgers leerder presteer in Wiskunde

Zerwick de Lange, wiskunde-ghoeroe van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria doen dit weer!

Hierdie Wilgie-toppresteerder het weereens deurgedring as ‘n top 60-finalis vir hoërskole in die Netwerk24-Wiskundekompetisie van 2021. Die kompetisie mik daarna om konsepsionele kennis, probleemoplossing, bewysvoering, kommunikasie en algemene wiskundige denke te ontwikkel.

Zerwick is ‘n kranige wiskundige. Hy het verlede jaar as pryswenner weggestap in dié kompetisie! Vanjaar se finale rondte vind in September plaas.

Zerwick is Hoërskool Die Wilgers se hoofseun vir 2020/2021. Hy neem ook deel aan toneel en redenaars. Hy het onlangs deelgeneem aan die Nasionale Wiskunde Olimpiade se finale rondte (uitslae nog onbekend).

Met ‘n top akademiese prestasie as die nr. 1-leerder vir die eerste kwartaal lê daar ‘n blink toekoms vir Zerwick voor.

Meer oor Die Wilgers:

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/pretoria/

https://www.hswilgers.co.za/

#wilgietrots #diewilgers #wilgersakademie #wilgersiwskunde #wilgerspresteer #wilgersster

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal