)

You are sponsoring

Hoërskool Die Wilgers leerder presteer in Wiskunde

Zerwick de Lange, wiskunde-ghoeroe van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria doen dit weer! Hierdie Wilgie-toppresteerder het weereens deurgedring as ‘n top 60-finalis vir hoërskole in die Netwerk24-Wiskundekompetisie van 2021. Die…