)

Paul Roos Gimnasium presteer met JSE Investment Challenge

Die lede van die span, vlnr: Muhammed Docrat, Michael Samson, Francois-Paul Lategan, Jayden Durr.

Mnr Dricus Basson van PRG se Ekonomie-leerders neem jaarliks deel aan die JSE Investment Challenge, JSE se nasionale aandelebeursspel.

Daar is elke maand ‘n nasionale wenspan, wat gebasseer word op die groei wat die betrokke span se aandeleportefeulje verkry het. Een van PRG se spanne was die April-wenners.

Daarmee het hulle vir hulle elkeen sowel as die skool R500 prysgeld ontvang.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal