)

Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan

Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied.
32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan hierdie spoggeleentheid deel te neem. Fiksheidstoetse sowel as vaardigheidstoetse is tydens die kamp gedoen. Pine Pienaar van die Blue Bulls, Nico Luus en JL de Jager van Tuks Rugby, Marnus Schoeman van die Lions Rugby Co, sowel as Jaco Barnard van USN Schools was betrokke by die kamp.
Kloof is baie opgewonde oor die toekoms van rugby by die skool.
Baie dankie aan almal wat hard gewerk het om hierdie kamp moontlik te maak.
Foto’s verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal