)

Worcester Gimnasium: Skoolhoofprys 2020

Die Skoolhoofprys van Worcester Gimnasium word toegeken aan ‘n graad 12-leerder wat indruk gemaak het met sy/haar betrokkenheid, gees, omgee, vriendelikheid, hulpvaardigheid en deursettingsvermoë, sonder om iets terug te verwag. Hierdie toekenning word vanjaar gedeel deur CAVIN MYBURGH en NELIA MARS. Terwyl dinge nog normaal was het Cavin homself onderskei met sy absolute toegewydheid met enige projek waarby hy betrokke was. Asof die pandemie nie ons lewens genoeg beïnvloed het nie, moes Nelia ook baie ernstige en pynlike persoonlike ervaringe trotseer. Sy ontvang hierdie toekenning vir die inspirasie wat sy vir ons almal is.
Baie geluk Cavin en Nelia. Julle is voorwaar ‘n inspirasie vir elke Bosvark.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal