)

You are sponsoring

Worcester Gimnasium: Skoolhoofprys 2020

Die Skoolhoofprys van Worcester Gimnasium word toegeken aan ‘n graad 12-leerder wat indruk gemaak het met sy/haar betrokkenheid, gees, omgee, vriendelikheid, hulpvaardigheid en deursettingsvermoë, sonder om iets terug te verwag.…