)

Hoërskool Waterkloof Kultuurweek

Hoërskool Waterkloof se kultuurkomitee, onder leiding van ons bekwame kultuurhoofleiers van 2020, Estian Vermaak en Jaclyn Greyling, skop hierdie week Kloof se kultuurweek af met die vrystelling van die skoolkoor en -orkes se besondere vertolking van ‘Weeping’.
Baie dankie aan Hoërskool Waterkloof se orkesleier, mnr. Eddie Clayton, en koorleier, mnr. Gert Pottas, vir die besondere produksie.
Die soliste is me. Elri Erwee van ons skool se musiekdepartement en mnr. Gert Pottas, ons skoolkoor se koorleier.

https://www.facebook.com/klofies/videos/2690596547873101

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal