)

Hoërskool Monument: Wynand Moolman Monnas Rugby Old Boys

Die Springbok Willem Alberts is letterlik en figuurlik die hoofseun van alle Monument leiers by die Leeus.
Daar is tans nie minder as ses oud Monna-hoofseuns wat hul loopbane by die Leeus voortsit.
Alberts is verreweg die senior een. Hy was in 2002 die hoofseun toe die volgende hoofseun, Julian Redelinghuys in 2007 nog op die laerskoolbanke was.
Die nuwe rekruut Burger Odendaal was in 2011 die hoofseun, gevolg deur Rhyno Herbst in 2013, Len Massyn in 2016 en Henco van Wyk in 2019.
Alberts is dus 17 jaar ouer as verlede jaar se SA Skolesenter.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal