Ja, so is dit terug skool toe met die maskers aan die gesigte. Ek het nou gedink ‘n mens sal nie vergeet van een op jou gesig nie, maar so het ek my self verkeerd bewys. Sien, as jy die correction pen gebruik (tippex) dan blaas jy dit om vinniger droog te raak, so blaas ek maar niks gebeur nie en daar besef ek dat die masker nog op is en slaan my naam met ‘n lekker plank. Dis die snaaks wat ek ervaar het met die tydperk by die skool.
Marnico Botha
Become a Sponsor









