)

Laerskool Mooirivier O/11A-Krieketspan by Super 12

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde geëindig. Daar is egter indiwiduele uitblinkers.

Righardt Joubert, ‘n kolwer van formaat, spog met twee honderdtalle. In die wedstryde teen Elarduspark en Vastrap het hy meer as 100 lopies geslaan.

Vihan Pretorius het in die span se wedstryd teen Elarduspark 9 opponente uitgeboul.

Schalk Coetzee behaal ‘n besondere prestasie met sy 4-kuns. Hy boul vier spelers van Laerskool Wierdapark in vier opeenvolgende balle uit.

Foto: Vlnr: Righardt Joubert, Vihan Pretorius en Schalk Coetzee

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal