)

Tokkies presteer by super 12-kompetisie

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se rugbyspanne het hulle stemme dik gemaak by die onlangse Super 12-kompetisie.  Die skool se rugbyspanne is aangewys as die algehele wenners van die kompetisie.  Twee spanne is as Super 12-wenners gekroon.

Die o/9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Super 12-kompetisie.

Foto bo:

Eerste ry:  Laurens Murray, Marnus Lombard, Ludwig Geldenhuys, Schalk Coetzee, Rehan Potgieter, Aidan Griesel.

Tweede ry:  Liam Coetzee, Ruan van Wyk, Christiaan Verster, Samuel Davies, Malan Jacobsz, Jadon Denobili.

Derde ry:  Divan de Wet, Damian van der Sluis, Brendan le Roux, Willem Retief, Eugene Delport, Durand du Plooy.

Vierde ry:  Jako Malan en Benje Ouwencamp (afrigters).

Die o/10A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Super 12-wenners.  Die span het met splinternuwe truie gespeel wat deur Daly Auto geborg is.  Sedert verlede jaar het die span 218 punte versamel terwyl hulle net 5 punte aan die opponente afgestaan het.

Foto links onder:

Eerste ry:  Karlo van der Merwe, Martin Koch, Erik Hendriks, Luke Davey, Jaden Geldenhuys, CT Reinecke

Tweede ry:  Markus Vergottini, Ewan Willemse, MJ Potgieter, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Anro Nel.

Derde ry:  Rico le Roux, Richard Joubert, Nicolas Dreyer, Paul Greyling, Joubert Niemand, Ben Burger, Johannes Lombard.

Vierde ry:  Jackie Golden en Worsie Swanepoel (afrigters).

Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier is die naaswenners van die Super 12-liga.

Foto regs onder:

Voor:  Elize Jansen van Rensburg, Lehani Vorster, Timari Jonker, Zietske Brits, Lijanke Mostert.

Agter:  Danél Heineman, Anke Jacobs, Carmien Coetzee, Anke Garbers.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal