Vyf Tokkies het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Elrie Koornhof (links) en Marizel Meintjies (regs) het hulle staal en deursettingsvermoë in die 1500m Stap gewys. Elrie is die SA-kampioen en Marizel spog met ‘n bronsmedalje. Jamoré Olivier (middel) het in die D o/11-gewigstoot item ‘n silwer medalje verower.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










