)

Hoërskool Adamantia: Oppie Tong af redenaars

Op Saterdag, 18 April, het 6 van Hoërskool Adamantia van Kimberley se leerders aan die Oppie Tong Af Redenaars Kompetisie deelgeneem. Dit was ook ‘n eerste keer ooit dat hierdie leerders sowel as die organiseerders van Oppie Tong Af die kompetisie digitaal aangebied het. Addies se leerders het baie goed gevaar en ons is trots op elkeen!

Afrikaans OorredingstoespraakVoorbereid: Annchen de Lange (Graad 11),  A met 82%; Ané Claassens (Graad 9), A++ met 90% en Lefran Smith (Graad 10), A++ met 91%.

Afrikaans Vermaaklikheidstoespraak: Lefran Smith (Graad 10), A++ met 93%

Afrikaans Oorredingstoespraak Onvoorbereid: Mischa Nel (Graad 9), A+ met 88%; Dylan Barnard (Graad 9) , A+ met 86% en Johandri Tolmay (Graad 11), A+ met 88%

Weereens baie geluk en baie dankie aan elke spreker met julle goeie replieke en ook jul bereidwilligheid om op ‘n vreemde en nuwe platvorm jul toesprake te lewer!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal