)

HSDA tennisspelers presteer by die jaarlikse JSR Tennisstoernooi

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]

Hoërskool De Aar se tennisspelers het weer hierdie jaar aan die jaarlikse JSR Sport Tennistoernooi vanaf 1 – 3 Oktober in Mosselbaai en Hartenbos, deelgeneem.

Daar is goeie tennis oor die drie dae gespeel teen skole soos Hoërskool Mosselbaai, Outeniqua, Hoërskool Klerksdorp, Curro Privaatskool en talle ander skole. Ten spyte van die reën wat lekker geval het kon HSDA se spelers nog steeds uitstaande tennis speel en het elke speler dit baie geniet.

Die uitslae is as volg: HSDA se Senior Dogters A-span eindig algeheel tweede in die toernooi en die Senior Dogters B-span eindig algeheel derde. Die Senior Seuns A-span moes die knie voor hul opponente buig en eindig algeheel vierde en die Senior Seuns B-span eindig algeheel vyfde.

 

B-Span: Amey Duvenhage, Anlie Human, Marieke Steyn en Corbin Ludick
A-Span: Clodelle Menne, Surina le Roux, Chané en Vicky Coetzee

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.17.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/10/HSDA-tennisspelers-presteer-by-die-jaarlikse-JSR-Tennisstoernooi-2.jpg” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal