HoĆ«rskool Upington se swemmers het op 10 Maart deelgeneem aan die Level 1 Inter Provincial Gala te Kimberley en 4-6 April aan SA Level 2 Regional Age Group Championships te Sasolburg. Uppies se swemmers het uitstekend gevaar.Ā
RUAN LE ROUX
Seuns 16/u: 50 Borsslag āBrons
Seuns 16/u: 100 Vryslag āGoud
Seuns 16/u: 50 Vlinderslag ā Goud
Seuns 16/u: 50 Vryslag ā Goud
Ruan kwalifiseer ook tydens die Gala in die 100 vryslag vir LEVEL 2
MURRAY LOUW
Seuns 13: 50 Borsslag ā Silwer
Seuns 13: 100 Vryslag ā Silwer
Seuns 13: Ā 50 Vlinderslag ā Goud
Seuns 13: 50 Rugslag – Silwer
Seuns 13: 100 Borsslag ā Silwer
Seuns Ā 13: 100 Vlinderslag ā Goud
Seuns 13: Ā 200 IM ā Silwer
CARMIN GILBERT
Meisies 14/15: 200 Vryslag ā Goud
Meisies 14/15: 50 Vlinderslag ā Brons
Meisies 14/15: 50 Vryslag ā Silwer
Meisies 14/15: 100 Borsslag ā Silwer
Meisies 14/15: 50 Rugslag ā Silwer
Meisies 14/15: 100 Vlinderslag ā Goud
Meisies 14/15: 50 Borsslag ā Silwer
Meisies 14/15: 200 IM ā Goud
Meisies 14/15: 100 Vryslag ā Silwer
4-6 April 2018 ā SA Level 2 Regional Age Group Championships te SasolburgĀ
RUAN LE ROUXĀ
Seuns 16/u: 50 Borsslag ā 18de
Seuns 16/u: 100 Vryslag ā 28de
Seuns 16/u: 50 Vlinderslag ā 18de
Seuns 16/u: Ā 50 Vryslag ā 12de
Baie geluk aan die 3 swemmers, werk hard en pluk die vrugte!