)

NSRI besoek Laerskool Stulting

Stulting se hoofleiers (vlnr: Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Charlí de Villiers en Chloë Ludick) saam met twee lede van die NSRI.

Die NSRI het Laerskool Stulting van Humansdorp onlangs besoek. Hulle het die leerders meer van waterveiligheid geleer en ook raad gegee van wat om te doen in ‘n noodsituasie.  Met die heerlike sonskynweer wat sinoniem met see en sand is en die somer eersdaags weer op ons voorstoep, is dit uiters noodsaaklik dat ons kinders ingelig is oor die gevare wat water inhou en wat hulle in noodgevalle moet doen.  Baie dankie aan die lede van die NSRI wat ons so mooi oor waterveiligheid kom leer het!

Die NSRI het vir die senior-leerders meer geleer oor CPR.
Die NSRI het vir die senior-leerders meer geleer oor CPR.
Die gr. RR tot gr. 3 het geleer hoe om ‘n plan in ‘n noodgeval te maak.
Die gr. RR tot gr. 3 het geleer hoe om ‘n plan in ‘n noodgeval te maak.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal