)

Laerskool Stulting Mini-netbaltoernooi

Juffrou Shené saam met haar o/8 netbalspan na ‘n heerlike wedstryd.

Laerskool Stulting van Humansdorp se  o/7, o/8 en o/9 netbalspanne het verlede week by Primêre Skool Graslaagte aan ‘n Mini-Netbaltoernooi deelgeneem. 

Die leerders het rondomtalie-wedstryde teen verskeie skole gespeel. Sommige van die skole teen wie hulle gespeel het, was Laerskool Jeffreysbaai, VSC, St. Patrick Primary en Kruisfontein Primary School, om net ‘n paar van die skole te noem. 

Die leerders het baie goed gespeel en die dag geweldig baie geniet!  

Die o/7 netbalspan by hulle afrigter, Juffrou Suné
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal