)

Laerskool Stulting Graad 4’s besoek museum

Laerskool Stulting, van Humansdorp, se Gr.4’s het verlede week so bietjie terug gegaan in tyd.

So tussen die leerdery deur vir die eksamen, is daar ook tyd ingeruim vir ‘n uitsappie. Die leerders het Humansdorp se museum besoek as deel van hul SW-leerplan: Plaaslike geskiedenis.

Tannie Mart-Mari het hulle toegespreek en interessante inligting oor die dorp se geskiedenis met die leerders gedeel.

Die leerders het baie geleer en die uitstappie behoorlik geniet!

Foto’s: Stulting se Gr.4-leerders se besoek aan Humansdorp se museum.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal