)

Hoërskool Cradock Swemmers presteer

Drie swemmers van Hoërskool Cradock was uitgenooi om aan die Top 8 Gala te Port Elizabeth deel te neem. Hierdie gala word jaarliks gehou waar die 8 vinnigste swemmers in die Oos Kaap in elke slag uitgenooi word om aan hierdie prestige gala deel te neem. Die swemmers het hulle goed van hul taak gekwyt by vanjaar se Top 8 gala. Kayla Goosen het ‘n goue en ‘n silwer medalje ingepalm vir vryslag en vlinderslag onderskeidelik, Karla Goosen ontvang ‘n silwermedalje vir rugslag en Evan Coetzee ontvang ‘n bronsmedalje vir borsslag.

Baie geluk en dankie dat julle CHS se naam so hoog hou!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal