)

CHS PRESTEER BY ALIWAL EISTEDDFOD

Op 29 Augustus het die leerders van Hoƫrskool Cradock deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het uitgeblink in die musiek-, sang- en drama-afdelings.

In die musiek- en sangafdeling het die leerders 10 trippelgoud, 3 dubbelgoud, 2 goud en een silwer toekenning behaal. Leerders het deelgeneem aan individuele sangitems soos solo’s, duette, trio’s asook kwartette. Die CHS skoolkoor behaal ook ā€˜n trippelgoud toekenning o.l.v. mev. Anne Bekker.

In die drama-afdeling het leerders deelgeneem aan informele poƫsie, gedramatiseerde poƫsie, voorgeskrewe poƫsie, dialoƫ, monoloƫ, voorbereide toesprake en onvoorbereide lees. In hierdie afdeling is daar twee trippelgoud. 9 dubbelgoud, 12 goud en vier silwer toekennings verower.

In die skryfkuns afdeling palm die Kwaggas 2 dubbelgoud en 3 goue toekennings in.

Die leerders is afgerig deur mev. Laurette le Roux, me. Ester Blomerus en me. Zelda Mans.

Foto heel bo: Die groep leerders van Hoërskool Cradock wat onlangs puik toekennings ontvang het by die Aliwal Eisteddfod, saam met hul afrigters.

 

Foto bo: CHS se koor wat tydens die Aliwal Eisteddfod ā€˜n pragtige trippelgoud toekenning ontvang het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal