)

KWAGGA-FAMILIE VERWELKOM NUWELING

Hoërskool Cradock is onlangs begroet deur ‘n nuweling wat by die span aangesluit het.  ‘n Baie interessante wese in die vorm van Melani Vermaak het by CHS diens aanvaar as onderwyseres in die Kuns en Drama Departement.  Haar rustige voorkoms en sagte glimlag, gekoppel met ‘n onmiskenbare speelsheid in haar oë, dra daartoe by dat Melani reeds vinnig ingeskakel het nie nét by haar kollegas maar ook by die leerders.

Melanie kom van Hendrina, Mpumalanga en het haarself gekwalifiseer in Drama, Teater- en Filmstudies aan die Universiteit van Pretoria. CHS is opgewonde oor die nuwe toevoeging tot die Kwagga-familie en wens Melani alle sterkte toe in haar loopbaan.

Op die foto bo:

Melani Vermaak wys haar speelse sy voor die lens van die Kwaggarazzi, CHS se eie paparazzi.  Melani het onlangs by CHS aangelsuit in die Kuns en Drama Departement.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal