)

CHS Landsdiens spandeer middag by DBV

Die lede van Hoërskool Cradock se Landsdiens het verlede week besoek afgelê by die DBV in Cradock.Hierdie leerders het skenkings van kos ingesamel en met hul besoek dit aan die bestuur oorhandig.
Die personeel van die DBV se liefde vir diere is duidelik sigbaar in die toestand van die hokke asook die diere.  Daar word tans ook ekstra hokke aangebou om te verseker dat die honde en katte genoeg spasie het om te beweeg.
Die leerders van CHS het die middag spandeer deur met die diere te speel en gehelp om die hokke en terrein mooi op te knap.

Op die foto:

Landsdiensleerders van CHS met hul besoek aan die DBV verlede week.  Die leerders het hul tyd geskenk om te help met ‘n paar opknaptakies te verrig en ook bietjie met die diere  te speel.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal