)

Twee Liggies gekies vir Gert Sibande Landloopspan

Die twee Liggies, Kemain Venter en Masibulele Mndebele wat gekies is vir die Gert Sibande Landloopspan.

Vyf van Ligbron Akademie vir Tegnologie se landloop-atlete het op Saterdag, 3 Augustus, aan die Gert Sibande Streeks-landloop Kampioenskappe deelgeneem wat te Oosterland in Secunda aangebied was. Twee van Ligbron se atlete, Kemain Venter en Masibulele Mndelbele is gekies is vir die Gert Sibande landloopspan. Hierdie twee atlete sal Gert Sibande verteenwoordig met die mikpunt om die Mpumalanga-span te haal.

Daar word in elke ouderdomsgroep 12 atlete in die streek gekies wat verder na die Mpumalanga uitdunne deurdring.

Die res van die Liggies se uitslae was soos volg: Stephan Jacobs (o/14) behaal die 16de plek, Masibulele Mndebele (o/17) 3de plek, WJ Vorster  (o/17) 17de plek, Nelson Mulumba (o/18) 31ste plek en Kemain Venter (o/18)  9de plek.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal