)

Vyf Liggie-skuts dring deur na Mpu-finaal

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan die Streeks-uitdunne deelgeneem wat by Hoƫrskool Ermelo aangebied was. Die Liggie-skuts het die volgende plekke behaal.

In die o/14-afdeling het 50 skuts deelgeneem. Cobus Pretorius het 34ste geƫindig met 1022 punte en SJ van Eck het 37ste geƫindig met 1000 punte.

In die o/16-afdeling het 55 skuts deelgeneem en die Liggies het die volgende plekke behaal: SumƩ Snyman 10de met 1352 punte, Erenst Botha 14de met 1311, MornƩ van Aswegen 16de met 1304 punte, Roeland Minnaar 23ste met 1281 punte, Gerhard Botma 28ste met 1256 punte en Beverey Kirsten 44ste met 1149 punte.

Sophia Gilomee het in die o/21-afdeling saam met 42 ander skuts deelgeneem en sy het die 18de plek behaal met 1371 punte.

Baie geluk en baie sterkte aan die vyf skuts, Sophia Giliomee, SumƩ Snyman, Erenst Botha, Gerhard Botma en MornƩ van Aswegen wat ook gekies is om deur te dring na die Mpumalanga-finaal wat op 2 en 3 Augustus te HTS Middelburg sal plaasvind.

Die vyf skuts wat gekies is om aan die Mpumalanga-finaal deel te neem:

V.l.n.r.: Erenst Botha, MornƩ van Aswegen, Gerhard Botma en Sophia Giliomee.

SumƩ Snyman was afwesig tydens die neem van die foto.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal