)

Laerskool Nelspruit swemmers presteer by SA’s

Laerskool Nelspruit se swemmers het pragtig presteer tydens die SA Levels – Kampioenskappe wat die afgelope vakansie in Bloemfontein plaasgevind het.

Foto: Vlnr: Eben Terblanche, JT Venter en Emma Terblache

SWEM – LEVEL 1 (NELSPRUIT)

Emma Terblanche – 50m Vlinderslag 3de plek (0/7)
50m Borsslagslag 3de plek (0/7)
50m Rugslag 4de plek (0/7)
50m Vryslag 4de plek (0/7)

JT Venter – 50m Borsslag 1ste plek (goud)
50m Vlinderslag 1ste plek (goud)
100m Borsslag 2de plek (silwer)
50m Rugslag 2de plek (silwer)
100m Vryslag 3de plek (brons)

SWEM – LEVEL 3 (BLOEMFONTEIN)

Eben Terblanche – 100m Borsslag 1ste plek (goud)
200m Borsslag 1ste plek (goud)
400m Vryslag 2de plek (silwer)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal