)

Liggie hokkie- en rugbyspelers gekies vir provinsiale Bokkiespanne

Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se hokkie-dogters wat vir die o/19 SA Bokkiespan verkies is.  Foto bo: Nicola Bruwer en Suné Mostert was albei in die o/19 Hoëveld Bokkiespan wat vanjaar as wenners van die toernooi geëindig het. Hulle is ook albei verkies tot die SA Bokkiespan wat vanaf  tot  na Rusland sal toer.  Me. Ilze Aucamp was ook die o/19 Hoëveld Bokkiespan se afrigter en is ook aangewys as die SA Bokkiespan afrigter.

Nog ‘n Liggie hokkiespeler, Zené Jonker, wat in die o/16 Hoëveld Bokkiespan opgeneem was, is verkies tot die o/16 SA Prisidente-span wat gedurende die Oktober-vakansie na Namibië sal toer.  JP Louw, een van die Liggies se rugbyspelers wat tot die o/16 Hoëveld Bokkie rugbyspan verkies is, is ook opgeneem in die o/16 SA Rugby Prisidente-span wat gedurende die Oktober vakansie na Georgia sal toer.

Rugby hokkie Ligbron

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal