)

Errie-seunshokkiespelers deur na volgende rondte Mpumalanga-proewe.

Op Woensdag 11 April 2018 het Hoƫrskool Ermelo se seunshokkie aan die eerste rondte van die Mpumalanga-proewe deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die finale Mpumalanga-proewe wat op Woensdag 18 April 2018 plaasvind:

In die o/16-span is dit Tristen Küsel en Japie-Chris Groenewald wat in Nelspruit gaan deelneem.

Edrich Beyer en Gedeon Boersema gaan aan die o/14-proewe deelneem in Penryn.

Op die foto bo:

Voor links: Edrich Beyer en regs Japie-Chris Groenewald

Agter links: Tristen Küsel en regs Gedeon Boersema

Baie geluk, seuns.Ā  Sterkte en mag julle die Erries se naam hoog hou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal