Laerskool Nelspruit het 6 medaljes tydens die SA Atletiek kampioenskappe in die Paarl verower, 4 x Goue medaljes,
1 x silwer en 1 x brons.
Ashley Erasmus Gewigstoot D 0/13 – 13,99m Goud. – Nuwe SA Rekord.
Ashley Erasmus Diskus D 0/13 – 42, 94M Goud.
Shanese de Clerck Hoogspring D 0/13 – 1,66m Goud.
Kiara Craven Hoogspring D 0/11 – 1,40m – Goud
Shanese de Clerck D 0/13 verspring – 5,27m Silwer
Zané Nel – D/10 Gewigstoot – 8,70m – Brons
Become a Sponsor










