)

Hoërskool Nelspruit-debutante word beloon vir diensbaarheid

Nelspruit Hoërskool se sewe CANSA-debutante en een ambasadeur het die jaar meer as R50 000 vir die organisasie ingesamel. Hulle het ook die jaarlikse CANSA-bal  bygewoon.

Chaney Horn het tussen die NHS-debutante uitgestaan met haar insameling van R10 300 terwyl Clarissa Potgieter ‘n toekenning vir dienslewering vir die meeste ure diens gedoen vir CANSA ontvang het. Sy was onder andere die Toktokkie-‘mascot’ by ‘n magdom geleenthede.

ahttp://www.nelliesh.co.za/nhs-debutante-word-beloon-vir-diensbaarheid/

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal