)

Prysuitdeling Ermelo Hoërskool Kunssentrum 2017

Die Ermelo Hoërskool Musieksentrum, Adele Grey Dansskool  en die Errie Modelakademie het op Donderdag 12 Oktober 2017 ‘n gesamentlike prysuitdeling gehou. Dit was ‘n pragtige aand waar die leerders beloon is vir hulle harde werk deur die jaar. Die entoesiastiese gehoor wat die Ouditorium vol gesit het, het groot waardering vir elke leerder se prestasie gehad. Die aand het ook die kunste tot sy reg laat kom met pragtige musiek-, dans-  en modelitems.

Die volgende leerders het van die top-toekennings ontvang:

Ballet

Dux leerder grondslagfase:  Zanné Visser

Dux leerder junior fase:  Kristen Lloyd

Dux leerder senior fase:  Eva Diallo

Moderne dans

Dux leerder grondslagfase:  Lizette Volschenk

Dux leerder junior fase:  Kristen Lloyd

Dux leerder senior fase:  Yonette Fourie

Hip Hop

Dux leerder grondslagfase:  Latika Pakkari

Dux leerder Juniorfase:  Mieke van der Linde

Dux leerder seniorfase:  Johan Strauss

Veelsydigste danser:  Zanné Visser

Modeltoekennings

Wisseltrofee vir uitmuntende modelwerk:  Renel Swanepoel

Trofee vir die mees gevorderde model:  Alicia Vorster

Trofee vir modelonderwys:  Erika Venter, Christelle de Lange, en Ruben de Lange

Medalje vir beste vordering:  Chanel Duggan

Musiektoekennings

Beste prestasie Unisa Praktiese eksamen:

Junior:  Kristen Lloyd

Senior:  Tamar Randell en Timon Brundyn

Laerskool dux junior:  Kristen Lloyd

Laerskool dux senior:  Tamar Randell

Hoërskool dux junior:  Timon Brundyn

Hoërskool dux senior:  Lusanti Brundyn

Veelsydigste leerling:  Daniel van der Merwe

Ansophie Dippenaar toekenning vir uitstaande prestasie:  Lusanti Brundyn

Foto hierbo:  Lusanti Brundyn

 

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal