Prysuitdeling Ermelo Hoërskool Kunssentrum 2017
Die Ermelo Hoërskool Musieksentrum, Adele Grey Dansskool en die Errie Modelakademie het op Donderdag 12 Oktober 2017 ‘n gesamentlike prysuitdeling gehou. Dit was ‘n pragtige aand waar die leerders beloon…








