)

You are sponsoring

Prysuitdeling Ermelo Hoërskool Kunssentrum 2017

Die Ermelo Hoërskool Musieksentrum, Adele Grey Dansskool  en die Errie Modelakademie het op Donderdag 12 Oktober 2017 ‘n gesamentlike prysuitdeling gehou. Dit was ‘n pragtige aand waar die leerders beloon…