)

Hoërskool Florida skuts presteer by SAARA OVL ope

Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 14 en 15 Junie aan SAARA se OVL ope te Vanderbijlpark deelgeneem.

Caitlin het ‘n goue medalje vir die 10M-olimpies dames o/20 en ‘n silwer vir die 3P-Presisie o/20 verower. Nadine verower ‘n brons medalje vir die 10M-olimpies dames o/20 en ‘n goue medalje vir die 3P-Presisie o/20. Johan van Heerden verower ‘n brons medalje vir die 10M-olimpies mans o/20.

Caitlin kwalifiseer ook tydens dié ope as deel van die SAARA-span wat in Augustus aan die “All Africa Games” te Morocco gaan deelneem, onderhewig aan SASCOC se goedkeuring.

Baie geluk!

Foto: Caitlin Oelofse en Nadine Nel

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal