59 Leerders van Hoërskool Florida het aan die eerste rondte van die Wiskunde Olimpiade deelgeneem het op Woensdag, 15 Maart 2018.
Die volgende leerders dring deur na die tweede rondte:
Foto bo: Ina-Mari Kloppers – graad 8
Florries is baie trots op julle!
Become a Sponsor











