)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me T de Kock

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers bekend: Me T de Kock.

Geboortedorp: Johannesburg
Gematrikuleer by: Hoërskool Verwoerdburg, Centurion, 1987
Verdere studies: PUK

Ek is die Life Coach by Hoërskool Punt

Kultuur/Sport/Akademiese prestasies op skool en daarna: 1e Hokkiespan

My stokperdjies: Strand toe!! Goeie ‘series’ op tv, BRAAI saam vriende!
Speel klavier, skryf liedjies, ry motorfiets en geniet dit om te kamp.

Iets interessant omtrent myself:
1. Ek is ‘n gekwalifiseerde ‘Pageant’ Beoordelaar.
2. Ek was in 7 verskillende skole in my 12jr skoolloopbaan – ‘n mens KAN aanpas! ”
3. Pageants:
Mev. Klerksdorp (2007/2008)
Mrs Africa 2008: wen best dressed en Mrs Personality
Mrs United Nations: deelname 2008
Mrs Africa 2010: onder top 5
Mrs Garden Route 2013: 2nd princess

My boodskap aan Punt: Karakter word nie gevorm wanneer dit goed gaan nie! ‘Chaos develops character and Trust!’ Be still and know that I AM GOD!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal