Mass Hire wat Stilbaai en omliggende areas bedien, is een van Oakdale o.16 A-rugbyspan se borge wat hulle gedurende 2020 ondersteun. Mass Hire het die span toegerus met wedstrydbroekies. Oakdale het groot waardering vir hul borgskap.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…










