)

Hoërskool Punt Rugby, vs Hoërskool Hermanus

Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het pragtige spel gelewer.  Die belangrikste was egter die mooi gees waarin die plaasgevind het.

Rugby:

o.14 A wen 21 – 15

o.15 A wen 24 – 5

o.15 B verloor 0 – 21 teen Sao Bras se o/15-span

o.16 A verloor 5 – 29

o.16 B verloor 13 -14

o.19 B verloor 0 – 21

o.19 A Verloor 22 – 26 in die laaste minute van die wedstryd in ‘n uiters spannende  wedstryd.

Die twee o/19A-spanne het die toeskouers bederf met aanskoulike rugby en die wen kon na enige kant toe gaan. Punt se manne het voluit en met passie gespeel vir hul ondersteuners op die pawiljoen. Die skool sien ‘n blink toekoms vir Punt-rugby!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal