)

KIARA KÁN VASBYT!

Kiara met haar sertifikaat

Kiara Vosloo, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die groot voorreg gehad om die Okavango Vasbyt vir dogters aan te pak en te slaag.

Dit is ‘n unieke prestasie wat bewys dat Kiara oor onuitspreeklike deursettingsvermoë en leierskap beskik aangesien hierdie kamp ‘n fisiese en emosioneel-uitmergelende leierskapskursus is. Fiksheid is noodsaaklik om met al die fisieke aktiwiteite by te hou, maar die geestelike waarde van menswees, dissipline en leierskap is ongelooflik.

Die Vasbyt is nie ‘n oorlewingskursus of ‘n oefenkamp nie, maar ‘n ‘menswordsessie’! Volgens Kiara was dit baie moeilik, maar het dit haar lewe verander.

Die dasse is baie trots op hierdie pragtige prestasie!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal