)

Laerskool Park huldig 2020 prefekte in

Vlnr.: Phoebe Janse van Rensburg (hoofdogter), Delarey Steyn, Minette van Zyl en Luka Otto (hoofseun)

Laerskool Park, Mosselbaai, het op Dinsdag, 14 Januarie, hul prefekte vir 2020 ingehuldig tydens ‘n spoggeleentheid in die skoolsaal.

Delarey Steyn en Minette van Zyl, hoofseun en –dogter van Hoërskool Punt vir 2020, wat oudleerders van Laerskool Park is, het ook die geleentheid bygewoon en ‘n bemoedigende boodskap vir Park se nuwe leiers gegee.  Elke leerder het die erekode van Laerskool Park se leerlingraad onderteken en hul formele baadjies en lapelwapens ontvang.

Laerskool Park is baie trots op hierdie groep leiers.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal