Martin Wolmarans en Sam Hewitt, is twee van die gelukkige spelers wat die 2de plek in die SPW Kwagga Gholfdag verwerf het.
Hulle is bederf met pryse wat geskenk is deur die George Gholfklub, Mustbuild, SSK, Smart Office Connexion/CANON,Third Generation en M & H Office Equipment.
Hoërskool Outeniqua in George het hul Sanlam Private Wealth Kwagga Gholfdag aangebied.