)

Laerskool Outeniqua leerder skitter by Wetenskap in Aksie Olimpiade

Caelum de Lange

Laerskool Outeniqua, George, is baie trots op Caelum de Lange vir sy puik prestasie in die Wetenskap in Aksie Olimpiade. Hy is, as die top presteerder van die distrik, genooi na NMMU in Port Elizabeth vir ā€˜n pretdag, waar hy aangewys is as die beste Graad 6 leerder in die Oos-Kaap!

Baie geluk, Caelum!

Ā 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – HoĆ«rskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. HoĆ«rskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en HoĆ«rskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal