)

Laerskool Hartenbos Fast 10 Kriekettoernooi

Voor:  Tristan Atsell

Middel vlnr:  Jeandre Pieterse,  Albert Claasen,  Ruben Holtzhausen,  Ruan Kriek,  Corne Jansen,  Ricus van Rooyen,  Heinrich Gericke,  Jean Joubert,  Marchant Smith,  Ian vd Westhuizen en  HP Coetzee.

Agter:  Afrigter Mnr. Jaydee Bester

Die  heel eerste Fast 10 Kriekettoernooi tussen Laerskool Hartenbos, Laerskool Park en Milkwood het die afgelope Saterdag te Laerskool Hartenbos plaasgevind.

Laerskool Hartenbos se seuns het puik krieket gespeel en het as die wenners uit die stryd getree!

Baie geluk, manne!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal